Pieter VAN MEERHOF(F)
(-Bef 1669) |
Pieter VAN MEERHOF(F) 1 2
General Notes: Die spelling van sy naam blyk onseker te wees. Meestal word dit "van Meerhof" met 'n enkel "f" gespel, maar Matthee spel dit "van Meerhoff" met 'n bubbel "f". Sy mag die spelling doelbewas verander het, soos blykbaar met die spelling van Petronella as Pieternella, oënskynlik om haar pa se naam in gedagte te roep. Aangesien die spel van name in daardie tyd nog nie gestandaardisseer was nie, laat ek toe vir albei spellinge. Pieter married Krotoa (Eva). (Krotoa (Eva) was born about 1642, christened 2 April 1663 (3 May 1662?) and died on 29 Jul 1674.) |
1 Dalene Matthee.
2 A. M. van Rensburg.
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 29 Dec 2004 with Legacy 5.0 from Millennia