|
|
Petronella (VAN) MEERHOF(F)
(1665-1713) |
Petronella (VAN) MEERHOF(F) 1 2
General Notes: Dalene Matthee se historiese roman, "Pieternella van die Kaap", is op die lewe van Petronella gebasseer. Klaarblyklik gegrond op deeglike navorsing bied Matthee 'n veelsydige indruk van lewe aan die Kaap en Mauritius in die tyd van Petronella. Dit is nie duidelik of "van" 'n deel in die speeling van haar van was nie. Matthee se spelling van haar naam as Pieternella, was waarskynlik om haar pa se naam in gedagte te roep. Petronella married Daniel ZAAIYMAN. (Daniel ZAAIYMAN was born about 1660 and died in 1714.) |
1 Dalene Matthee.
2 A. M. van Rensburg.
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 29 Dec 2004 with Legacy 5.0 from Millennia