Genealogy

Boers

Genealogie

 

The genealogical data used on this site were collected from many sources, and several individuals contributed important information over the years. Sincere appreciation is expressed to those who made contributions and we specifically acknowledge contributions made to this joint effort.   Die genealogiese inligting benut op hierdie webterrein is versamel uit baie bronne en oor die jare het verskeie persone waardevolle inligting bygedra. Hartlike dank vir die bydraes; ons poog om sulke bydraes spesifiek te erken
The data was collected and ordered by Hendrikus Boers, Atlanta, Georgia, United States of America. He would greatly appreciate others sharing information in order to expand the reach of the current genealogy of the family as well as to improve the quality and accuracy of the information used. Especially appreciated would be information on the descendants of Arnoldus Gerhardus Johannes and Gerhardus Johannes Bernardus.   Meeste van die inligting is versamel en georden deur Hendrikus Boers, Atlanta, Georgia in die Verenigde State van Amerika. Hy sal dit waardeer indien ander persone inligting kon meedeel om die bestaande familiegeskiedenis uit te brei asook die kwaliteit en akkuraatheid van die inligting te verbeter. Veral sal inligting oor die nasate van Arnoldus Gerhardus Johannes and Gerhardus Johannes Bernardus waardeer word.
Most of the data collected on the family was entered into GensData for Windows, Version 5.0, a program developed by the Division of Computer Genealogy of the Nederlandse Genealogische Vereniging, but subsequently transferred to and expanded in PAF and Legacy, and transferred from there to the website. We express our sincere appreciation to Richard (F. M. A.) van Schaik for his help in creating this web site.   Die inligting oor die familie is in GensData vir Windows, Uitgawe 5.0, versamel, die program van die Afdeling vir Computergenealogie van die Nederlandse Genealogische Vereniging, maar is later oorgedra na en verder uitgebrei in PAF en Legacy, en vandaar oorgedra op die webterrein. Ons spreek besondere dank uit aan Richard (F. M. A.) van Schaik vir die waardevolle hulp wat hy aan ons gebied het in die skepping van hierdie webterrein.
The website was created and is maintained by Jacobus “Kotie” Boers. He can be reached via e-mail at jacobus@jfboers.com      Die webterrein is geskep en word onderhou deur Jacobus “Kotie” Boers. Sy e-pos adres is jacobus@jfboers.com