The Boers Family

Notes


4608. Hermann Pottgeter

In 1667 word sy naam aangetref as Hermann Pottgetter.
Burgemeester van Nordhorn in Dutsland.
In 1667 he is encountered as Hermann Pottgetter.
Mayor of Nordhorn in Germany.


4630. Jacob Cloete

Aankoms waarskynlik 1652. Burger 10 Augustus 1657. Plaas aan die Liesbeek. Gerepatrieer in 1671, maar keer weer as korporaal na die Kaap.
Arrival, probably in 1652. Burger 10 Aaugust 1657l Farm near the Liesbeek. Repatriated in 1671, but returns as a corporal to the Cape.


5156. Wessel (Wesselius) Schout (Pretorius)

DP verwys na hom as 'n "voorseun" van Barend Wesselsz en Annetgen Schout.
Volgens van Dale is "voorzoon" 'n "zoon uit een vroeger huwelik; - onwettige zoon die door later huwelijk geëcht is" (onder "voorzolder"). Daaruit kan 'n mens net aflei dat Wessel òf die seun uit 'n vorige huwelik òf 'n buiteëgtelike seun van Annetgen Jacobsdochter was. Hy kon nie die seun van Aelgen Jansdochter gewees het nie want dan sou hy nie 'n voorseun genoem word nie. Wessel het die van Schout (magistraat) in Latyn vertaal as Pretorius. Op 22 November 1636 is hy op 22 jarige leeftyd in die Album Academicum ingeskryf. 1639 predikant op die eiland Goeree (Nederland) en later in Emmerik, in die tyd 'n Nederlandse vesting.
DP refers to him as a "voorzoon" of Barend Wesselsz and Annetgen Schout. According to van Dale a "voorzoon" is "a son from a previous marriage - illegal son who is made legal through a subsequent marriage" (under "voorzolder"). From that one can conclude that Wessel was either a son from a previous marriage or an illegitimate son of Annetgen Jacobsdochter. He could not have been the son of Aelgen Jansdochter because in that case he would not have been called a "voorzoon". Wessel changed the surname Schout (magistrate) into Latin as Pretorius. On 22 November 1636 his name was entered in the Album Academicum when he was at the age of 22. 1639 pastor on the island Goeree (Netherlands) en afterwards in Emmerik, at that time a Dutch stronghold.