The Boers Family

Notes


1242. Peter Petersen van den (der) Heever

Waarskynlik broer van Jurgen Petersen van den (der) Heever. Burger Drakenstein.
Johanna Bockelberg kon nie sy eerste vrou gewees het nie want toe sy tweede kind,
Elisabeth, gebore is op 10 Januarie 1717 was sy maar net agt jaar oud. DP gee nie 'n geboortedatum vir die eerste kind nie. Dus kan die huweliks datum in DP net die van sy tweede vrou wees. Ek gee nogtans interessantheidshalwe die inligting oor haar en haar ouers.
Probably the brother of Jurgen Petersen van den (der) Heever. Burger Drakenstein.
Johanna Bockelberg could not have been his first wife since, when his second child, Elizabeth, was born on 10 January 1717 she had been only eight years old. DP does not provide a birth date for the first child. Thus, the marriage date in DP could only be of his second wife. I nevertheless provide information on her and her parents as a matter of interest.


1281. Susanna Seugnet

Susters: Claudine (vrou van Paul Roux) en Jeanne.


1282. Pierre Rousseau

Reeds 1688 in die Kaap. Eienaar van die plaas "l'Arc d'Orléans", "De Boog van Orleans".
Already at the Cape in 1688. Owner of "l'Arc d'Orléans", "De Boog van Orleans".


1283. Anne Retief

Sy kan nie die Anne Retief wat in die Retief genealogie (776) voorkom nie; daardie Anne was getroud met Pierre (Pieter) Hugo, wat deur die Hugo genealogie (338) bevestig word. Hierdie Anne kom nie in die Retief genealogie voor nie, waar die ander Anne se naam Anna gespel word. Hierdie Anne is reeds in 1710 gestorwe, en die ander Anne is eers in 1704 gebore. Moontlik was hulle in reeds Frankryk getroud.
She cannot be the Anne Retief who appears in the Retief genealogy (776); that Anne was married to Pierre (Pieter) Hugo, which is confirmed by the Hugo genealogy (338). This Anne does not appear in the Retief genealogy, where the other Anne's name is spelled Anna. This Anne already died in 1710, and the other Anne was born only in 1704. They may already have been married in France.


1284. Jacques Pinard

Aankoms as vlugteling in 1688 op die "Voorschoten". Timmerman.
Arrival 1688 as a refugee on the "Voorschoten". Carpenter.


1285. Hester Fouché

Moes die moeder van Jacques gewees het aangesien hy reeds in 1692 gebore is, vyf jaar voor haar sterfte.
Must have been the mother of Jacques since he was born in 1692, five years before her death.


1286. Louis Cordier

Aankoms omstreeks 1688 met sy vrou en vier kinders. Landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse gemeente van Drakenstein. In 1692 het hy die plaas "Bethel" (tans "Nantes") by die Paarlberg gekry.
Arrival about 1688 with his wife and four children. Farmer and one of the first elders in the French congregation in Drakenstein. In 1692 he acquired the farm "Bethel" (now "Nantes") at the Parlberg.


1288. Jacobus de Wet

Burger Augustus 1708, woon dan aan die Liesbeek.
Burger August 1708, ater that he lieved on the Liesbeek.


1290. Pieter (of Peter) Bekker (of Becker)

Aankoms 1695 as soldaat. 1697 burger (boer) in Drakenstein. In 1701 verban na Mauritius, maar ontsnap na die binneland, en is in 1710 terug in Drakenstein.
In dieselfde jaar word hy na Europa verban, maar tree opnuut in die diens van die
H.O.I.K. en keer in 1717 na die Kaap terug. By sy aankoms word hy na Robbeneiland verban waar hy tussen 1742 en 1747 oorlede is.
Arrival in 1695 as a soldier. 1697 burger (farmer) in Drakenstein. In 1701 he was banned to Mauritius, but escaped into the inerior, and was back in Drakenstein in 1710. In the same year he was banned to Europe, but again entered into the service of the H.O.I.K. and returned to the Cape in 1717. On his arrival he was banned to Robben Island, where he died between 1742 and 1747.


1294. Jacques Theron

Aankoms 1688 op die skip "Oosterlandt". Soldaat, burger 31 Mei 1688, eienaar van die plaas "Languedoc". Heemraad.
Arrival 1688 on the "Oosterlandt". Soldier, burger 31 May 1688, owner of the farm "Languedoc". Heemraad.


1316. Pierre Joubert

Aankoms 1688 op die skip "Berg China" met sy vrou. Landbouer met baie plase in Drakenstein.
Arrival 1688 on the "Berg China" with his wife. Farmer with many farms in Drakenstein.


1318. Abraham de Villiers

Broer van stamvaders Pierre en Jacques. Boer op la Rochelle (gesamentlike met sy broers), Champange (verkoop aan A. Nortier), Bosch-en-Dal (1717 verkoop aan sy broer), Meerlust, naby Lekkerwyn.
Brother of the progenitos Pierre and Jacques. Farme on la Rochelle (with his brothers), Champagne (sold to A. Nortier), Bosch-en-Dal (1717 sold to his brother), Meerlust, near Lekkerwyn.


1320. Johannes Rose

Linnehandelaar.
Linnens trader.


1328. Pierre de Villiers

Boer Picardie-la Brie, La Rochelle, Bourgogne (saam met sy broers Abraham en Jacques (Jacob), Picardie-La Brie, La Rochelle, Bourgogne. Egpaar ongetwyfeld begrawe in die begraafplaas van die Rietdakkerk, Paarl.
Farmer Picardie-la Brie, la Rochelle, Bourgogne (with his brothers Abraham and Jacques (Jacob), Picardie-La Brie, La Rochelle, Bourgogne. Couple undoubtedly buried in the cemetary of the Rietdakkerk, Paarl.


1332. Burgert Pietersz van Dyk

Aangesien DP nie die datum van Burgert Pietersz se tweede huwelik aangee nie is dit
nie moontlik om vas te stel wie van sy twee vrouens die moeder van Tobias was nie.
Since DP do not provide the date of Burgert Pietersz's second marriage it is not possible to determine who of his two wives was the mother of Tobias.


1334. Daniel Hugo

Waarskynlik afkomstig uit Champagne, Frankryk. Reeds 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken.
Probably from Champagne, France. Already at the Cape in 1688. In 1691 the farm Sion (currently Nieuwe Hoop) in Simonstown allotted to him.