Adelborst H.O.I.K.
656. Jacques (Jacob) de Villiers
Broer van stamvaders Pierre en Abraham.
Brother of the progenitors Peirre and Abraham.
657. Marguerite Gardiol
Suster van Susanna.
Susanna's sister.
661. Johanna Visser
In die DP genealogie vir Visser is daar niemand wat aan haar beskrywing voldoen nie. Sy word net aangegee as die vrou van Johannes Roos.
There is no-one in the DP genealogy of Visser who fits her description. She is only mentioned as the wife of Johannes Roos.
662. Francois Retif
Aankoms 1688. Landbouer in Wamakersvallei.
Arrival 1688. Farmer in Wamakersvallei.
664. Jean (of Jan) de Villiers
Boer op La Brie, Paarl.
Farmer on La Brie, Paarl.