66. Laurens Soeters
34
Bronne: Rijksarchief Gelderland, met dokumentasie; Rine Kroes met haar bron as Richard
van Schaik, http://www.fmavanschaik.nl/.
72. Marthinus Jacobus Potgieter
DP, 722, ook 1014, het 'n ander vrou, Hester Catharina Vermaak, en geen seun Johannes Hermanus nie.
Die doopdatum is dieselfde vir Marthinus Jacobus, 28 Februarie 1794.
DP, 722, and 1014, have another wife, Hester Catharina Vermaak, and no son named Johannes Hermanus
The baptismal date is the same as for Marthinus Jacobus, 28 February 1794.
DP het geen eggenoot vir haar nie, DP has no husband for her.
75. Gesina (Josina) Dorothea de Lange
DP gee in die de Lange genealogie gaan man vir haar aan nie, maar die datums maak dit moontlik. Sy was nege jaar jonger as Hermanus Antonie Lombard.
DP does not mentions her husband in the de Lange genealogiy, but the dates make it possible to infer a name. She was nine years older than Hermanus Antonie Lombard.
76. Henricus (Hendrikus) Andreas Truter
Daar is geen inligting wat Jacobus Tredoux Truter verbind met Henricus of
Hendrikus Andreas Truter en Maria Dorothea Tredoux nie, maar Jacobus Tredoux se geboortedatum (14 November 1821) kan pas by die huweliksdag van Henricus (Hendrikus) Andreas Truter en Maria Dorothea Tredoux (6 November 1808).
There is no information which links Jacobus Tredoux Truter with Henricus or
Hendrikus Andreas Truter and Maria Dorothea Tredoux, but Jacobus Tredoux's birth date (14 November 1821) can fit with the wedding date of Henricus (Hendrikus) Andreas Truter and Maria Dorothea Tredoux (6 November 1808).
78. Frans Jacobus Christiaan Kruger
Aangehaal deur Eric Swardt uit Ben Cillier, "Afrikaner Families in Natal," maar hy gee nie aan dat Francina inderdaad die dogter van Frans Jacobus Christiaan en Cirkia Jacoba is nie. DP het geen inligting oor enige van hierdie Krugers nie.
Cited by Eric Swardt from Ben Cilliers, "Afrikaner Families in Natal", but he does not state that Francina was indeed the daughter of Frans Jacobus Christiaan and Cirkia Jacoba. DP has no infromation on these Krugers.
81. Gertruida (Geertruyd in DP) Johanna Buyskes
DP het as sterftedatum 13 September 1840
Daar is 'n teenspraak in die familiebybel. du Toit gee aan dat sy moeder
op die 3de September 1840 oorlede is, "in die ouderdom van 46 jaaren en 18 dagen".
Dit bring haar geboortedatum op 16 Augustus 1796. Effens verder aan gee hy haar
geboortedatum aan as 21 Augustus 1813. Hierdie laaste datum moet verkeerd wees want he gee 27 September 1815 aan as die geboortedatum van sy oudste broer. Sy seun wat die inligting verder gevoer het, gee Andries Francois se geboortedatum aan as 8 Augustus 1812, dus slegs een jaar en 13 dae voor 21 Augustus 1813.
DP has 13 September 1840 as the date of death.
There is a contradiction in the family bible. Du Toit writes that his mother died on 3 September 1840, "at the age of 46 years and 18 days." That brings her birth date to 16 August 1796. A little further on he gives her birth date as 21 August 1813. This last date must be wrong since he gives 27 September 1815 as the birth date of his oldest brother. du Toit's son who supplemented the information gives 8 August 1812 as the birth date of Andries Francois, thus only one year and thirteen days before 21 August 1813.
Sasa Malan het die name in 'n omgekeerde orde, maar met dieselfde vrou, Anna Sophia Pienaar.
Sasa Malan has the name in an inverted order, but with the same wife, Anna Sophia Pienaar.