The Boers Family

Notes


21. Anna Sophia Neethling

Anna Neethling, Anna Sophia, volgens Dawie. Hy skryf: "Tante Anna, Mammie se suster, het haar Ouma Neethling se naam gekry, nl. Anna Sophia."
Dit is op die oomblik nie moontlik om hierdie geslagte verder terug te volg nie.
DP kom in die geval van die Neethlings net tot by d, die vierde geslag.
Anna se man is g8 (7e geslag).