|
|
|
|
|
|
Christiaan Ludolph NEETHLING
(-1790) |
Christiaan Ludolph NEETHLING 1
General Notes: 1735 hoofonderwyser en later sekretaris van die posmeester, Ruppen. Vertrek 1740 na Nederland. Aankoms in die Kaap 25 Januarie 1741 met die "Amsterdam". Volgens Hoge was hy ingesrkyf as Christian Ludolph maar kry 1749 vergunning om die van Neethling daaraan toe te voeg. Assistent 1742-48, later boekhouer, 1756 sekretaris Raad van Justisie, en onderkoopman. 1786 sekretatis Weeskamer en lid Raad van Justisie. Gepensioeneerd 1789 (vry aangehaal uit de Villers/Pama). Christiaan married Living |
1 C. C. de Villiers, hersien deur, revised by, C. Parma, p. 620.
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 29 Dec 2004 with Legacy 5.0 from Millennia