Hendrik Ludolph NEETHLING 1 2
- Born: Apr 1820
- Marriage: Sophia Jacomina AUCAMP
- Died: 11 Jul 1891 at age 71
General Notes:
Volgens ds H. L. Neethling het Willem Hendrik “vir hom die plaas Renosterfontein ‘gelegen op het regtersyde van den wagen weg onder Delgoosberg’ laat aanteken, terwyl sy twee seuns wat saam by Bloedrivier was - Schalk Willem en Hendrik Ludolph D. - vir hulle onderskeidelik die naburige Matjiesfontein en Buffelspruit bespreek het”. Dit is nie duidelik wat die "D" na Hendrik Ludolph beteken nie. Sasa Malan (e-pos 19 Junie 2003) het ook 'n Hendrik Ludolph as die seun van Hendrik Willem (sy het die name in die omgekeerde orde, Hendrik Willem, maar met dieselfde vrou, Anna Sophia Pienaar). According to the reverend H. L. Willem Hendrik had "vir hom die plaas Renosterfontein 'gelegen op het regtersyde van den wagen weg onder Delgoosberg' laat aanteken, terwyl sy twee seuns wat saam by Bloedrivier was - Schalk Willem en Hendrik Ludolph D. - vir hulle onderskeidelik die naburige Matjiesfontein en Buffelspruit bespreek het". It is not clear what the "D" after Hendrik Ludolph means. Sasa Malan (e-mail 19 June 2003) also has a Hendrik Ludolph as the son of Hendrik Willem (she has the names in an inverted order, Hendrik Willem, but with the same wife, Anna Sophia Pienaar).
Hendrik married Sophia Jacomina AUCAMP. (Sophia Jacomina AUCAMP was born on 29 Jul 1828 and died on 26 May 1914 in Knapdaar, Ermelo.)
|