Pieter (of Peter) BEKKER (OF BECKER) 1
- Born: 1673, Koningsberge
- Marriage: Johanna (DP 398: Jeanne of Jannetje) DE KLERK
- Died: tussen 1742 en 1747, Robbeneiland at age 69
General Notes:
Aankoms 1695 as soldaat. 1697 burger (boer) in Drakenstein. In 1701 verban na Mauritius, maar ontsnap na die binneland, en is in 1710 terug in Drakenstein. In dieselfde jaar word hy na Europa verban, maar tree opnuut in die diens van die H.O.I.K. en keer in 1717 na die Kaap terug. By sy aankoms word hy na Robbeneiland verban waar hy tussen 1742 en 1747 oorlede is. Arrival in 1695 as a soldier. 1697 burger (farmer) in Drakenstein. In 1701 he was banned to Mauritius, but escaped into the inerior, and was back in Drakenstein in 1710. In the same year he was banned to Europe, but again entered into the service of the H.O.I.K. and returned to the Cape in 1717. On his arrival he was banned to Robben Island, where he died between 1742 and 1747.
Pieter married Johanna (DP 398: Jeanne of Jannetje) DE KLERK.
|