|
|
Anne RETIEF
(-1710) |
Anne RETIEF 1
General Notes: Sy kan nie die Anne Retief wat in die Retief genealogie (776) voorkom nie; daardie Anne was getroud met Pierre (Pieter) Hugo, wat deur die Hugo genealogie (338) bevestig word. Hierdie Anne kom nie in die Retief genealogie voor nie, waar die ander Anne se naam Anna gespel word. Hierdie Anne is reeds in 1710 gestorwe, en die ander Anne is eers in 1704 gebore. Moontlik was hulle in reeds Frankryk getroud. Anne married Pierre ROUSSEAU. (Pierre ROUSSEAU was born omstreeks 1666 in Mer- of Menars-la-ville, nordoos van Blois, Frankryk and died in 1719.) |
1 C. C. de Villiers, hersien deur, revised by, C. Parma, p. 799, vgl. 334/799, cf. 334.
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 29 Dec 2004 with Legacy 5.0 from Millennia