Peter Petersen VAN DEN (DER) HEEVER 1
- Born: Husum in Holstein
- Marriage: Johanna BOCKELBERG (BOCKELENBERG) 23 Jun 1726
- Died: 1767
General Notes:
Waarskynlik broer van Jurgen Petersen van den (der) Heever. Burger Drakenstein. Johanna Bockelberg kon nie sy eerste vrou gewees het nie want toe sy tweede kind, Elisabeth, gebore is op 10 Januarie 1717 was sy maar net agt jaar oud. DP gee nie 'n geboortedatum vir die eerste kind nie. Dus kan die huweliks datum in DP net die van sy tweede vrou wees. Ek gee nogtans interessantheidshalwe die inligting oor haar en haar ouers. Probably the brother of Jurgen Petersen van den (der) Heever. Burger Drakenstein. Johanna Bockelberg could not have been his first wife since, when his second child, Elizabeth, was born on 10 January 1717 she had been only eight years old. DP does not provide a birth date for the first child. Thus, the marriage date in DP could only be of his second wife. I nevertheless provide information on her and her parents as a matter of interest.
Peter married Johanna BOCKELBERG (BOCKELENBERG), daughter of Johannes BOCKELBERG (OF BOCKELENBERG) and Magdalena ZAAIYMAN, on 23 Jun 1726. (Johanna BOCKELBERG (BOCKELENBERG) was christened on 13 Oct 1709.)
|