Louis CORDIER
(-1702) |
Louis CORDIER 1
General Notes: Aankoms omstreeks 1688 met sy vrou en vier kinders. Landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse gemeente van Drakenstein. In 1692 het hy die plaas "Bethel" (tans "Nantes") by die Paarlberg gekry. Louis married Françoise MARTINET. |
1 C. C. de Villiers, hersien deur, revised by, C. Parma, pp. 158, 227.
Table of Contents | Surnames | Name List
This Web Site was Created 29 Dec 2004 with Legacy 5.0 from Millennia